Jaarboeke

Komposisieportefeulje 900


 
Modulekode KPS 900
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Portefeulje van oorspronklike komposisies in kontemporêre, jazz-, populêre of inheemse styl. Meerdelige werk vir groot orkes (met/sonder soliste); concerto vir solis/te en orkes; liedsiklus (met begeleiding); meerdelige kamermusiekwerk; Substansiële werk vir klawerbordinstrument of instrumentale werk met klawerbordbegeleiding; koorwerk (met begeleiding). Minimum duur van portefeulje: 75 minute
Modulekrediete 240.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences